Shaquille O'Neal

Shaquille O'Neal
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Shaquille O'Neal in 2011

Geboortenaam Shaquille Rashaun O'Neal
Geboorte 6 Maart 1972 (1972-03-06)
Newark, New Jersey
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Basketbalspeler, akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1993–2001; 2017
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Shaquille O'Neal (gebore 6 Maart 1972) is 'n Amerikaanse afgetreede basketbalspeler, akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Kazaam (1996), Steel (1997), Scary Movie 4 (2006), en The Lego Movie (2014).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy